Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Al jou feesgenot op EEN plek

SA Feesgids is Suid-Afrika se oorspronklike feesgids reeds vir meer as twee dekades. Kry al jou feesdatums, kontakbesonderhede en ander belangrike feesinligting hier... gratis!

Kliek hier om die nuutste uitgawe van die SA Feesgids gratis af te laai

Ons help ook feeste om maksimum voete te trek deur kunstenaars in pakkette aan te bied wat spesiaal saamgestel is om die maksimum voete te trek by die betrokke fees, maar die organiseerder so min as moontlik uit die sak te jaag. Praat gerus met ons sodat ons jou kan help hiermee. U kan enige kunstenaar deur ons bespreek, dikwels teen 'n spesiale pakket tarief. Hier is 'n paar bekendes wat gereeld deel van ons pakette uitmaak.

Doen navraag en bespreek jou gunsteling kunstenaars